MALVAPOEDING VIR 55 MENSE 55 Porsies: 2750 ml koekmeel, 1375 ml volroommelk, 11 eiers, 165 ml margarien, 165 ml asyn, 1375 ml suiker, 330 ml appelkooskonfyt, 55 ml koeksoda, 27.5 ml sout. Maak die koeksoda met ‘n bietjie van die melk aan. Klits die suiker en voeg diesuiker en res van die bestandele by. Jy […]
The post MALVAPOEDING VIR 55 MENSE appeared first on Food Lovers Recipes.