FILO SJOKOLADE PAKKIES Het 2 velle op mekaar laat lê (smeer nie met botter nie), sny dit in 4 blokke. Sit deeg in jou hand en maak ‘n bakkie vorm in palm. Vat sjokolade stukkies in en vat punte van deeg bymekaar en draai. Sit in gesmeerde pan en smeer bokant van deeg met botter. […]
The post FILO SJOKOLADE PAKKIES appeared first on Food Lovers Recipes.