GIDEON SE ASYNPOEDING IN DIE VARKIEOOND 1 eier 1/2 k suiker 1 k meelblom Knippie sout 1 teelepel bakpoeier 1 eetlepel appelkoosjam 1 en ‘n half eetlepel asyn 1 k melk 1 teelepel koeksoda Klits die eier en suiker tot dit lig en romerig is Voeg al die ander bestandele behalwe die koeksoda en melk […]
The post GIDEON SE ASYNPOEDING IN DIE VARKIEOOND appeared first on Food Lovers Recipes.