PANNEKOEK MET PERSKES* Pannekoek beslag 1 Koppie Meel 1 Teelepel Bakpoeier ½ Teelepel Sout 2 Eiers 2 Koppies Melk 1 Eetlepel Olie Meng deeglik. Laat halfuur of langer staan. Meng nou 500g blik perskes met sous by pannekoek beslag.Bak vir 1 uur op 180 grade celcius. Bedien met vla.Die lekkerste lekker. Resep en foto: Jaenette […]
The post PANNEKOEK MET PERSKES appeared first on Food Lovers Recipes.