WARM PERSKE POEDING Bestandele: 125 gram botter (gesmelt) 1 koppie bruismeel 1 Koppie melk 1 Koppie Suiker 5 ml Vanieljegeursel 1 Blikkie perskeskywe (410g), dreineer die stroop en plaas een kant 1 Eier METODE 1. Verhit die oond na 180⁰C. Meng die suiker en die botter, voeg dan die eier by en meng tot romerig. […]
The post WARM PERSKE POEDING appeared first on Food Lovers Recipes.