WAYNE SE JAN ELLIS POEDING SONDER EIERS (Wayne se belaglike weergawe) 125ml melk 5ml koeksoda 25ml sagte botter 30ml tradisionele/goue stroop 125ml suiker 2 eiers Knippie sout 375ml bruismeel Voorverhit die oond na 180°C. Los die koeksoda in die melk op en laat dit staan tot nodig. Meng die botter en die stroop. Voeg die […]
The post WAYNE SE JAN ELLIS POEDING appeared first on Food Lovers Recipes.